Is jy ’n gefrustreerde Entrepreneur?

_____________________________________

Gee jou ondernemingsgees vrye teuels

Dink "buite die boks". Doen dinge op 'n ander manier

Die woordeboek beskryf die begrip “entrepreneur” as die “oprigter van ’n sake-onderneming” of “iemand wat ’n nuwe rigting inslaan, wat iets organiseer en bestuur”.

Saam hiermee gaan ook die risiko van ’n verlies wat so ’n persoon bereid is om te loop, of die moontlikheid van ’n wins wanneer daar een is.

Dis tipies iemand wat gou rusteloos raak as daar nie vir hom meer uitdagings is nie.

Die teenoorgestelde van so ’n persoon sal dan iemand moet wees wat dit moeilik vind om ’n nuwe rigting in te slaan en wat liewer ’n volgeling wil wees eerder as ’n organiseerder.

Dis tipies iemand wat nie leiding kan of wil neem nie, en wat dus wegskram van nuwe uitdagings weens die risiko’s wat dit inhou.

Watter keuses maak jy?

Hierdie eienskappe bepaal absoluut watter lewenskeuses ’n mens maak.

Die entrepreneur se ondernemingsgees gaan meebring dat hy voortdurend na nuwe uitdagings soek, of na nuwe en beter maniere om dinge te doen. Die begeerte om suksesvol te wees en om te “wen” sal ook by dié soort mense baie sterk wees.

Die teenoorgestelde soort persoon is bereid om in ’n groef te bly solank dit vir hom gerieflik is. Dis die soort mense wat gelukkig is in die gemaksone wat ’n voltydse werk verskaf.

Frustrasie en stres

Die ongelukkiges is dié mense wat ’n entrepreneurs-mentaliteit het maar weens omstandighede van ’n voltydse werksituasie afhanklik is en wie se ondernemingsgees basies versmoor in daardie soort omgewing.

Vir hulle is netwerkbemarking die ideale uitweg is.

Dis die manier waarop iemand wat weens omstandighede en verantwoordelikhede in ’n voltydse werksituasie vasgekeer is, sy entrepreneurskap vrye teuels kan gee al is dit eers net op ’n deeltydse basis.

Dit moet deeltyds wees as jou gesin, byvoorbeeld, van jou inkomste uit jou voltydse werk afhanklik is.

Daar's hulp en 'n volledige besigheidsplan

Maar omdat netwerkbemarking jou toelaat om deeltyds te begin en jou eie groeitempo te bepaal, met hulp en ondersteuning van ander netwerk-bemarkers om jou, kan jy begin met ’n 3-jaar-plan of ’n 5-jaar, selfs ’n 10-jaar-plan om jouself te bevry en jou salaris-inkomste te vervang.

Onthou al die suksesvolle mense in netwerkbemarking was ook op ’n tyd in hulle loopbane waar jy dalk nou is: moedeloos en gefrustreerd. Dis die beste mense om jou te help en te ondersteun.

Dis ook hoekom Robert Kiyosaki in ’n hoogs-insiggewende video sê dat netwerkbemarking die heel beste omgewing is vir iemand in ’n voltydse werk om op sy eie tyd en tempo die oorgang te maak na besigheidseienaar en entrepreneur.

    

Onlangs het hy oor dieselfde onderwerp dit te sê gehad in ‘n tydskrifartikel:

For the past 10 years, I have devoted my life to finding the most effective and practical ways to help people transform their lives in the 21st century by learning how to build genuine wealth. Through our Rich Dad books, my partners and I have written about many different types and forms of enterprise and investment.

But during these years of intensive research, I have come across one business model in particular that I believe holds the greatest promise for the largest number of people to get control of their financial lives, their futures, and their destinies.

One more thing. When I say genuine wealth, I’m not talking about money alone. Money is part of it, but it’s not the whole. Building genuine wealth is as much about the builder as it is about what it is that is being built.

Welcome to Network Marketing, the business of the 21st century!

One reason I have such a strong respect for network marketing is that it is a genuine equal-opportunity business.

Why it is the business of the 21st Century

Network marketing casts a very wide net. When you look closely at the more than sixty million people worldwide who are engaged in the business, you will find people of every colour and creed, every age group, and every level of background, experience and skill.

This also makes it the business of the future. In the 21st century we are realizing as never before that the future of genuine wealth lies in pioneering ways of doing business that elevate the financial well-being of humanity.

Those are my personal values, and network marketing shares those values. And championing those values not only feels good – it’s also good business.

If you are looking for a business opportunity, if you are looking to build a solid retirement income and financial security then you should take a very serious look at Network Marketing.”

______________________________________ 

Om alles in perspektief te stel, dink ’n bietjie hieroor: Die grootste risiko wat jy loop deur niks te doen nie en die geleentheid by jou te laat verbygaan, is om gedurende Mei en Junie tussen R2000 en R2500 se inkomste te verloor (plus al die duisende rande se inkomste in die maande en jare wat volg) omdat jy nie kans sien om maandeliks R300 in jou eie gesondheid te belê nie. 

 

Klik hier om te lees oor die ekstra inkomste wat jy oor die volgende maand of twee kan verloor deur niks te doen nie.

Maar as jy besluit jy’s ’n entrepreneur wat dadelik wil begin, sommer oor die internet, klik hier.

Of as jy liewer na ’n Sportrontak of –depot naby jou wil gaan en jouself daar wil registreer klik hier vir inligting oor die verskillende sentra en die registrasievorm.

Of bel 083 289 2839.

 

En BEGIN!

____________________________________

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: