Wat gaan dit alles kos?

____________________________________

Hoe bekostigbaar is die belegging?

Soos met enige besigheid is daar ’n belegging wat jy as die eienaar moet maak. Die goeie nuus is dat die belegging ongelooflik beskostigbaar is.

Boonop “koop” die geld wat jy elke maand moet belê nie net vir jou die geleentheid om die besigheid te besit en ’n goeie inkomste te verdien nie, maar dit koop ook vir jou die heel beste gesondheidsprodukte wat jy kan kry.

Een van die redes waarom ek Sportron gekies het as my besigheidsvennoot is omdat die aanvangskoste (R50 per jaar) om jou besigheid te registreer, van die redelikste is wat jy in die bedryf kan kry.

Tweedens is die minimum belegging wat jy maandeliks moet maak (+/- R300 per maand) uiters bekostigbaar as jy in ag neem dat jy vir daardie bedrag unieke, hoë-kwaliteit produkte van jou keuse kry vir jou eie gebruik, plus die geleentheid om binne jou eerste paar maande as sake-entrepreneur 10 keer daardie bedrag te verdien.

Voeg hierby die konsep wat in die pamflet hieronder uitgebeeld word, en jy kom gou agter dat die vereiste belegging om jou eie besigheid te kan besit, eintlik baie redelik en bekostigbaar is.

 

 ____________________________________

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: