Jou inkomste-potensiaal

____________________________________

Hoe kan ek die maksimum inkomste-voordeel kry?

 Soos in enige besigheid kry jy as eienaar van die besigheid nie ’n salaris nie, maar daar is 12 maniere waarop jy jou inkomste kan aanvul sodat jy relatief gou ’n passiewe inkomste van tussen R1000 en R10 000 (selfs meer!) per maand kan verdien. En dis net uit een van die 12 kompensasie-metodes.

Daar is nog twee aktiewe inkomste-metodes waarmee jy terselfdertyd bogenoemde bedrae kan aanvul en selfs kan verdubbel.

In die gratis opleiding wat jy as my vennoot van my af sal kry, sal ek vir jou wys hoe dit moontlik is – en hoe die bedrag wat jy wil hê, gewaarborg is, solank jy kan doen wat volgens die besigheidsplan nodig is om daardie inmomste te verdien.

Soos die Engelse uitdrukking sê: “the sky is the limit”. Dit hang van jou af, en van hoe graag jy dit wil hê waarop jy jou visier ingestel het.

Of jy uiteindelik R10 000 per maand passief wil verdien, of R30 000, of R50 000, of selfs R100 000, dit is in werklikheid haalbaar as jy in vennootskap met net ’n paar van jou “kliënte” (wat intussen vennote en besigheidsbouers geword het) ’n onderneming kan opbou wat eksponensieel groei en groot genoeg geraak het om daardie soort inkomste te kan genereer.

____________________________________

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: