Is dit werklike eienaarskap?

____________________________________

In watter mate is ek regtig die baas?

Jy is inderdaad jou eie baas. Jy besluit wanneer en waar jy werk. Jy besluit wanneer jy van die besigheid wil ontslae raak, of wil aftree, of ’n jaar lank niks wil doen nie.

Wat jy doen, en hoeveel leiers jy help ontwikkel, bepaal jou inkomste.

Dit is jou besigheid en jou eiendom soos enige besigheid wat jy self opgebou het.

Die oomblik wanneer jy by Sportron registreer (die jaarlikse registrasiegeld is R50), selfs net as ’n produkverbruiker om die 23% afslag te kry, is jy die eienaar van ’n besigheid.

En as ’n besigheidseienaar het jy ’n verantwoordelikheid om self ’n gebruiker van die produkte van jou eie besigheid te wees in plaas daarvan om dit by supermarkte, apteke en gesondheidwinkels te koop.

(As jy nie self ’n gebruiker is nie, kan jy immers nie verwag ander mense moet jou besigheid se produkte gebruik nie.)

As gebruiker van jou eie produkte is jy dan in ’n posisie om die besigheid verder te ontwikkel en ’n inkomste te verdien, sonder enige addisionele koste.

En soos enige ander eiendom wat jy besit, kan jy dié een, plus die maandelikse inkomste wat dit genereer, nalaat aan jou kinders – of jy kan dit uiteindelik verkoop soos enige ander besigheid.

 __________________________________

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: