Hoe kan ek begin?

____________________________________

Hoe jy jou eie besigheid van die grond af kan kry.

Daar is verskeie maniere waarop jy kan begin. In die artikel “Hoe om te begin – ’n Paar Suksesstappe” elders in dié blog, verduidelik ek hoe jy kan registreer en jou eerste maand se produkte aanlyn kan bestel.

Jy kan natuurlik ook self registreer by enige van die hoofsentrums en depots dwarsoor Suid-Afrika. Op my Sportronwebblad sal jy ’n lys van die depots met hulle adresse kry as jy hier klik.

Jy sal ’n registrasievorm nodig hê as jy laasgenoemde manier volg. So, klik hier om die vorm op jou rekenaar af te laai sodat jy dit kan uitdruk en invul voordat jy na ’n depot toe gaan. (Skakel my gerus by 083 289 2839 indien jy enige probleme ondervind.)

So gou jy jou besigheid by Sportron geregistreer het, kry jy

En jy sal op pad wees om die lewenstyl van jou keuse ’n werklikheid te maak, met genoeg geld, vrye tyd, goeie gesondheid, en die wete dat dit jou doel is om jou vennote se sukses te help verseker, want jou sukses hang van hulle sukses af.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: