Hoe om te begin

 ________________________________

 ’n Paar Suksesstappe

 Om jou eie besigheid in vennootskap met Sportron Internasionaal te begin is ’n eenvoudige proses van 3 basiese stappe.

Die eerste 2 van dié stappe is om jou eie besigheid by Sportron in jou naam geregistreer te kry.

Jy kan dit selfs met ‘n muisklik oor die internet doen by https://ockert.sportron.co.za/Login

En ’n onontbeerlike deel hiervan is om vir jouself produkte aan te koop en dit deurlopend te gebruik. 

Op die internet selfs na middernag

Dit kan jy ook by oor die internet doen by http://ockert.sportron.co.za/main.aspx?ID=548 en vir jouself die moeite en die tyd spaar om as’t ware “winkel” toe te moet gaan. (Die koerier-afleweringsfooi is R65.) 

Stap 3 gaan oor hoe jy die besigheid uitbou en hoe jy jou dividende laat groei deur ander te kry om dieselfde te doen tot hulle eie voordeel

Kry ander om dieselfde te doen

Daar is meer verbonde aan dié 3de stap. Die “duplikasieproses” is essensieel vir die sukses van elkeen van jou vennote, insluitend jyself. Dis hoekom dié 3de stap nog in 4 verdere stappe ingedeel kan word. Dis vir heelwat later, vir eers.

Net vir die rekord: jy sal nêrens in die stappe sien dat jy ’n enkele produk hoef te verkoop nie. In plaas daarvan bou jy ’n netwerk van mense wat elkeen vir hulleself koop sodat hulle die baie voordele kan geniet – onder andere reuse afslagpryse, en al die finansiële en gesondheidsvoordele. 

Jy doen ook geen aflewerings of verspreiding van produkte nie, tensy jy kliënte wil hê aan wie jy dié soort diens lewer vir ’n ekstra wins.

Natuurlik kan jy produkte koop teen die afslagprys en dit weer vir ’n wins verkoop teen die kleinhandelprys. Maar dis net een van 12 maniere waarop jy inkomste verdien.

____________________________________

Hoekom Sportron? 

Jy kan met reg vra hoekom Sportron? Hoekom het ek, byvoorbeeld Sportron as my vennoot gekies bo die baie ander maatskappye waaruit ek kon kies?

Daar is ’n hele reeks kriteria wat ’n mens kan gebruik – en in VitaNetwerk gaan ek in besonderhede daarop in.

Maar die belangrikste redes het te doen met die feit dat daar geen ander netwerkbemarkings-maatskappy is met soveel unieke eienskappe nie.

Die eienskappe word geïllustreer in die video hieronder, maar hier is ’n kort opsomming van dit wat hierdie maatskappy absoluut uniek maak.

Uitstaande leiers

Eerstens is die leierskorps van dié maatskappy buitengewone mense wat 20 jaar gelede die droom gehad het om ’n maatskappy tot stand te bring wat ’n verskil kon maak in mense se lewens – nie net in Suid-Afrika en in die VSA waar die maatskappy begin het nie, maar oral in die wêreld – selfs vandag in plekke soos Cambodia en Thailand!

Unieke tegnologies gevorderde produkte 

Hulle het verder ’n reeks unieke gesondheidsprodukte geskep volgens die mees moderne FoodState-tegnologie – unieke produkte wat geen ander netwerkbemarkingsorganisasie êrens in die wêreld aanbied nie. Dis die produkte wat vandag dwarsoor die wêreld lewens verander.

‘n Verstommende kompensasieplan

Derdens bied die maatskappy ’n absoluut unieke kompensasiesisteem aan wat gebaseer is op 12 verskillende inkomste-strome waarvan net een te doen het met die direkte verkope van produkte.

Die ander 11 het hoofsaaklik te doen met hoe goed jy ander mense in jou besigheid help om suksesvolle onafhanklike besigheidseienaars te word. (Gratis opleiding is beskikbaar om jou te leer hoe jy dit doen.)

Hier is ’n video, getitel VISION wat die unieke eienskappe demonstreer en wys watter verskil die maatskappy gemaak het in die lewens van sommige van sy besigheidsvennote. Klik hier om die video te sien.

So, wat is jou droom – jou visie?

En wat gaan jy doen om dit ’n werklikheid te maak?

Skakel: 083 289 2839

Of registreer nou as ’n vennoot by https://ockert.sportron.co.za/Login

Die lig is groen!  Spring in agter die stuurwiel. Ek sit klaar reg met die padkaart– as jy my nodig het, en jy sal dalk, totdat jy op die oop pad is.

_____________________________________

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

%d bloggers like this: